Dag vriende, QUICKQUIP:- " When the water starts boiling, it is foolish to turn off the heat. " Nelson MANDELA. GEBOORTES:- FEWSTER nee HOBBS Ryan & Debbie 'n seun Douglas Boyd * 2/08/2008, in Westville Hospitaal.Kleinseun vir Tanya FEWSTER en Sandy HOBBS. Agterkleinkind vir Ruth JOHNSON en Mary HOBBS McCLURE Nicolette & Simon 'n dogter Caitlin * 4/08/2008 in Adelaide. 2de kleinkind vir John & Lynor. RUSCOE Benoit & Marina 'n seun Didier * 2/08/2008 in London. ST LEDGER DENNY Barry & Karen 'n seun James * 4/08/2008 in Parklands. Broer vir Rachel. Kleinseun vir Barry Snr en Alida van Dundee. WHITTAKER Greg, Bev en Chloe maak geboorte bekend van Luc Slade * 30/07/2008 in Westville Hospitaal. VERLOWING:- ELLIS-JONES Bronwyn en Justin . MATHIESON - MOUTSATSOS Ron & Jean gee verlowing bekend van Erin aan George , seun van Andrew en Noliene. DOOD:-ALTENBURGER Heather Patricia. Ma van Ryan, Monique, Kirsten, Melissa en suster van Glenda. Memorial by die : Full Gospel Church of God" Pinetown op 7/08/2008 om 11 vm. BENT Gill. Simpatie aan Tony en haar seuns Bill en Jono van Colin, Laurie, Candice, Fran en Kenric. BURDEN Dave Neil. Sterf skielik in Brisbane Australia x Marion. Pa van Angelique. Seun van Ruby. Broer van Graham en Pat en oom van Carol en Grant. Simpatie van Nigel & Glenys WOOD. COOPER Trixi â? 2/08/2008 x â? Gordon. Ma van Richard, Brian, Mike en Margie. Verassing geskied privaat. Ingesit deur DOVES Plumstead 0217616617. CROSOER Penelope Susan (Penni) â? 2/08/2008.. Dogter van â? Michael en Mary CROSOER . Suster van Peter en Prue CROSOER, Ann & Edgar HORSFIELD. Tannie van David, Marie en Martin CROSOER, Marian en Ian HOOPER , Derryn & Mark ROBINSON en Cath HORSFIELD. GAP van Michael, Caroline, Grace, Molly, Isaac, Rex en Anne. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd Durban op 8/08/2008 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959. DANIEL Arthur Sterf in sy 78 st jaar. Sal gemis word deur familie. Dankie vir 44 jaar getroue vriendskap en herinneringe van PD . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2959959. FLEMMER Rupert C 1/04/1920 ------01/08/2008 x Barbara . Pa van Peter, Rory, Dain, Punch en Mark. Oupa van Tim, Natalie, Alex, Luke, Jake, Sarah, Mary, Mathew, Kate, Sarah, Skye, Dirk ,Noel en Roy. Memorial by Umdoni Village Kapel op 5 /08/2008 om 10.30 vm. HARRIS Joan Grace â? 3/08/2008.Ouma van Mark, Tanya, Meagan, en Paige GAFNEY.; Ma ouma en oumagroot van Lynette & Ed, Ray en Arlyn, Mark , Tanya, Meagan, Paige, Dean, Leanne, Tannith, Kelby , Julie en Michael. ; Ook ouma van Julie en Dean. Memorial by The Durban North Methodist Church Durban Noord op 6/08/2008 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. JENSHEN Horst (van Eston) â? 1/08/2008 x Audrey. Pa van Craig, Michelle en Paul, Linda en Trevor. Oupa van Paul, Kelly, Caitlin , Luke , Sarah en Lauren. Begrafnis by Hayfields Lutheran Church PMB op 7/08/2008 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116. KISTASAMY Ricky Nelson â? 31 /07/2008 in Australia x Sashi, .Pa van Renasen en Kiyara. Onthou deur DICKSON familie. KOK Danie.. Simpatie aan familie van " The Board of Directors Umzimkulu Planters Co-Op. MANSON Ian (Shorts) â? 28/07/2008. Simpatie aan familie van die Munies Hockey Club. MAROT Bernice â? 3/08/2008 x Denis .Ma van Craig en Dionne, Hylton en Michelle en ouma.Familie van "Sue/Jill" , Stuart, Lloyd en Hayley. Begrafnis by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 7/08/2008 om 10.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. NORTJE Andre â? 30/07/2008 . Skoonseun van Peg en Dave. Ook van Megan en Rowen. RIDGWAY nee CHANNON Connie 22/06/1926 -----02/08/2008 x Raymond. Ma van Larry, Owen, Kathleen, Valerie, Mally, Gregory, Ken en Jeffrey, Skoonma van Martha, Norma, George, Maureen, Delma Glynnis en Ursula. Ouma en oumagroot. RORKE Peter . Seun van Francoise & â? Alan . Broer van David en Anthony (Tony). Pa van Francoise en Richard. Oupa van Connor en Katie. Swaer van Denese, en Jane. Memorial by Church Of The Blessed Sacrament Glenashley op 6/08/2008 om 11 vm. ROSE Lana Monica x William. Ma van Melissa, Dylan en Curtis. Begrafnis by Durban West Baptiste Kerk op 7/08/2008 om 10 vm. Ingesit deur BELL Funerals. SIEDLE John Roderick â? 2/08/2008 . x Gillian . (Pa van Roderick ,Mark, David en Vanessa , skoonpa van Tracey en Carol. Oupa van Matthew, Nicholas, Tom, Meg en Alex. )Pa en oupa van Mark, Carol, Tom, Meg en Alex in Melbourne Aus.; Pa van Vanessa (dogter) en verloofde Ronald; Swaer van Caroline DE GERSIGNY oom van Nicholas. Begrafnis by St Thomas Kerk op 06/08/2008 om 11.30 vm . Ingesit deur OAKLEIGH 031 205995. STEPHENSON Steve x Pat . Begrafnis by St Josephs Katolieke Kerk Morningside Durban op 6/08/2008 om 11vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644. WALLACE Charlene . Sielsgenoot van Graham. WALLIS nee SCOTT Erma Dawn â? 03/08/2008 x Stan. Suster en skoonsus van die SCOTT's, DALTON's en MADSEN's Ook van Greg, Arthur en WALLIS Familie . Begrafnis by DOVES Greyville op 7/08/2008 om 1400 . WEEKS Amy . Sterf by Sunnyside PMB op 3/08/2008. Ma van Val, Mike en Carol. Ouma en oumagroot.Memorial by Sunnyside PMB op 8/08/2008 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0333426116. MEMORIAM:- COWAN Jean â? 5/08/2007 x Aub. DRY Edward (Eddy) 21/06/1931 ------05/08/2007 .Onthou deur Joyce, Mark, Mary, Sheila, Claudde , Tasnim , Eileen, Gloria en Joan. HAMILTON Gerald 13/07/1933 -----05/08/2004 x Syb. LEVY Vivienne Ann â? 5/08/2003.Jy was my alles van Rob. Ma van Justin, Genevieve. SPARK Patricia 18/08/1950 ------05/08/2003. Ma van Nikki. Ook ingesit deur Carol. POTHAS Alfred .8 jaar dood nou . Onthou deur jou vrou Ena. Gegroet uit Koelerige nag in Durban, Rita Quebbemann.